Die een gan in afrikaans wees so jammer vir al die ingels spreukende mense!! :P Carla en Petrus, baie geluk en ek hoop julle geniet die fotos soveel soos ek dit geniet het om julle te skiet :)


Die venue was op Petrus se familie plaas, Lelien fontein, die domain van die Bosman wynmakers :)
Volg die link onder vir nog meer fotos.
http://www.ericuys.com/Weddings/blog/carla-petrus/