Wednesday, April 1, 2009

Anthony + Linda by Muldersvlei

Dit was n baie lekker ontspanne crowd mense wat die dag saam met Anthony en Linda gevier het, baie geluk julle! PS: Ek voorspel n Bruid van die Jaar toekenning :P

0 comments: